Uit die mond van die suigeling

Ons huisves ‘n uitruilstudent vir twee weke.

Al die pad van Ohio af.

Die eerste aand noem sy so terloops dat haar ma ‘n regte hypochondriac is.

Ek sluk dit maar met ‘n knippie sout.

Tieners en ouers, jy weet mos.

Die tweede dag kry sy ‘n veluitslag, fyn, rooi knoppies oral op haar lyf.

Sy bel huis toe om te hoor watter medikasie sy mag neem, dit word ‘n groot bespreking.

Die student word al hoe meer ongeduldig, groet kortaf, kyk vir ons met so ‘n bewolkte gesiggie.

“My mom thinks it’s Scarlet Fever”

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Uit die mond van die suigeling

  1. murphy sê:

    Sjym. Vir jou, nie vir haar nie.

  2. Ek kan nie help om baie breed te glimlag nie. Yanks!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s